Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 44 Die Geestelike Son, Boek 2

16. Daarom is dit ook noodsaaklik dat elkeen, wat die lewe van sy gees wil binnegaan, hom daagliks `n tydjie in die volkome rus van sy gees begewe. Tydens hierdie rus moet hy hom nie met allerlei gedagtes besig hou nie, maar slegs één gedagte vashou en dit onafgebroke as `n bepaalde objek beskou.

Hoofstuk 44 Mobiele weergawe Kommentaar