Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 5 Die Geestelike Son, Boek 2

11. Die verskil sou julle op `n aardse manier kan vasstel as julle `n goeie verkyker sou hê. As jy daar aan die goeie kant deurkyk, dit wil sê as jy die groot objektiefglas na buite keer en die klein okulêrglase teen jou oë hou, dan sal jy die voorwerpe wat jy bekyk ook in sy natuurlike vergroting sien, want dan kyk jy as`t ware vanuit die sentrum na die stralebereik van die objektiefglas. Maar wanneer jy die verkyker omdraai, dan sal jy die voorwerpe wat jy vooraf gesien het, ook wel sien, maar hulle sal in dieselfde mate waarin hulle eers vergroot was, nou verklein verskyn. En julle sal julle baie moeite moet troos as julle die ietwat verder verwyderde voorwerpe sal kan onderskei en dit volledig wil herken.

Hoofstuk 5 Mobiele weergawe Kommentaar