Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 80 Die Geestelike Son, Boek 2

19. Kyk, daarin lê beslote wat deur die sesde gebod verbied word. Sou die gebod in ag geneem gewees het, dan sou die aarde nog `n hemel gewees het, en daar sou geen selfsugtige en heerssugtige mense op haar gewees het nie! Maar die gebod was al by die begin van die mensdom oortree en die vrug van hierdie oortreding was die egoïstiese en selfsugtige Kain.

20. Daaruit volg egter dat, nie slegs die sogenaamde foutiewe omskrewe "ontug", wat mens eerder "genotsug" sou kan noem, in die ry van die sondes wat deur ons behandel is, tuishoort nie, maar elke vorm van genotsug, hoe ookal. Maar dit moet veral as sonde van onkuisheid beskou word, as `n man die swak vrou egoïsties tot sy lusobjek maak. `n Kort vervolg sal ons hierdie saak nog helderder voor oë stel.

Hoofstuk 80 Mobiele weergawe Kommentaar