Hoofstuk 202 | Van die Hel tot die Hemel, Boek 2 |
10. Paulus neem die tien-Kreuser-biljet en verander dit oombliklik in tien egte, swaar dukate. Die lede van die klub is stomverbaas en sê: “Nee vriend, jy kan meer as slegs brood eet! A ha, dit is werklik `n meer as sterk staaltjie! Jy sou `n kunstenaar kan wees na die hart van die Rothschilds en na nog baie miljoene harte meer! Luister Paulus, ons hou jou by ons! Jy is van harte welkom!” |
Hoofstuk 202 | Mobiele weergawe Kommentaar |