Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Aarde

Ek hoor julle al in julleself vra: “Hoe lyk die swaartepunt van die aarde dan? Waaruit bestaan dit? Is dit `n klomp (of kloster) diamant, óf suiwer goud óf yster, óf miskien `n magneet? Of is dit `n leë ruimte gevul met `n ewige, onuitblusbare vuur en dien dit miskien selfs wel as verblyfplek vir die verdoemdes en voer dit die respektabele titel “hel”, waarvan die vuurspuwende berge wat op die aarde versprei is, miskien die skoorstene is?” – Die Aarde, Hoofstuk 1, Paragraaf 12

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar