Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Aarde

As jy byvoorbeeld `n klip bekyk of `n ander reëlmatige of onreëlmatige voorwerp, kan jy sien dat sy swaartepunt in `n bepaalde deel lê. By `n willekeurige houtblok, kan jy dit maklik vasstel as jy dit op die water plaas; dan sal die blok, daar waar sy swaartepunt lê, steeds die diepste in die water wegsink. Dit is dus die tweede ding wat elkeen maklik by elke voorwerp kan vind. – Die Aarde, Hoofstuk 1, Paragraaf 2

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar