Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Aarde

Die derde punt is die werklike sentrum van `n liggaam wat jy egter nooit met die swaartepunt mag verwar nie; daarom het elke liggaam twee middelpunte, naamlik een volgens sy gewig en een volgens sy afmetings. Jy kan allerlei soorte liggame ondersoek, maar jy sal nooit aantref dat die swaartepunt en die gemete sentrum saamval nie, selfs nie by `n wiskundig volkome korrekte gegote metaalbal nie, omdat geen enkele liggaam uit sulke volkome gelyke dele bestaan nie, dat daarin die swaartepunt en die eintlike meetkundige middelpunt volkome met mekaar sou saamval nie. – Die Aarde, Hoofstuk 1, Paragraaf 3

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar