Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Aarde

6. Waar ons hierdie omstandigheid dus by alle liggame kan sien, geld dit des te meer vir liggame wat nie deur mensehande gevorm word nie, maar wat deur My krag, so gemaak is soos wat sy gevorm moet wees om te bestaan. Die swaartepunt en die meetkundige middelpunt laat jou ewemin aan dieselfde plek dink as die positiewe en negatiewe pool.

7. Mense sal hulleself afvra hoe dit verstaan moet word; dan vra Ek op My beurt, om dit vir julle duidelik te maak: Waarom is, by die staafmagneet, beide pole nie in die wiskundige middelpunt nie, maar hoofsaaklik aan die punte?

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar