Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 37 Die Aarde

16. Juis hierdie “Hochstadl” is ook so `n oop geleë berg en daarom `n geliefde verblyfplek van sulke vrygeworde natuurgeeste, wat met die aan die voet van hierdie berg wonende boere dikwels in konflik gekom het. Dat aan die naam van hierdie berg en sy uitlopers baie treurige hekse-inkwisisie geskiedenisse verbonde is, benodig geen nadere verklaring nie; want aan die “Drau” is nog tot vandag toe die teregstellingsplek van hekse van die ou landgoed “Flaschberg” te sien, wie se naam al `n voldoende beskrywing in homself sluit van wat hier eens bedryf was.

Hoofstuk 37 Mobiele weergawe Kommentaar