Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Jeug van Jesus

30. En Josef het Maria tot homself geneem en gesê: 'Aldus geskied dan altyd die alleen heilige wil van my God en My Heer! Wat U, o Heer, gee is immers altyd goed; daarom neem ek hierdie gawe dan ook graag en gewillig aan uit U hand! Seën haar nou vir my en my vir haar, sodat ek haar nou en altyd waardig mag wees in U oë! U wil geskied! Amen.' (Matthéüs. 1:18).

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar