![]() ![]() ![]() ![]() | Resultate 20 - 40 van 203 |
[JJ 21.1] En Josef, self baie verbaas oor hierdie uitlating van Cornelius, het aan hom gesê: ”Hoe groot hierdie wonder in sigself is, sou ek u self nie kan sê nie! [JJ 21.8] En Cornelius het gesê: ”Ja, regverdige man voor die gode en voor u God en voor alle mense, u raad is goed en ek wil dit volg en tot môre by u bly! [JJ 22.1] Op hierdie manier het ons Cornelius die vrome gesin versorg en die hele dag en die hele nag by hulle gebly. [JJ 22.6] Toe die herders gemerk het dat Cornelius so `n sagmoedige mens was, het hulle hul vrees verloor en het hulleself die volgende dag almal laat registreer. [JJ 23.1] So het Josef ses dae in die grot deurgebring en het elke dag besoek van Cornelius ontvang, wat ywerig gesorg het dat dit hierdie gesin aan niks ontbreek nie. [JJ 23.15] En Cornelius het Josef beloof dat aan al die wense voldoen sal word en het daarop weggegaan en het self vir Josef `n baie nuwe duiwehok vol tortelduiwe gebring, waaruit Josef die mooiste twee moes uitsoek. [JJ 23.17] Op die agtste dag, toe Josef na Jerusalem afgereis het, het Cornelius voor die grot `n wag laat plaas wat niemand in en uit laat gaan nie, behalwe die oudste twee seuns wat deur Josef agtergelaat was en Salome, wat hulle voorsien het van iets te ete en te drinke, want die vroedvrou het saam na Jerusalem gegaan. [JJ 36.28] Met hierdie woorde het Josef Cirénius reg in die gesig gekyk en gesê: ”Stuur `n ylbode na u broer Cornelius; gee beide briewe saam, en u broer sal getuig of die saak met my so skandelik gestel is, soos u van mening is! [JJ 48.2] In die deurdringendste kleure het hulle die gesantskap van die Perse wat in elk geval altyd glibberig was, geskilder en selfs beweer dat hulle belangrike, geheime spore ontdek het, dat selfs Cirénius se broer Cornelius as aanvoerder ook betrek sou wees in hierdie geheime, volledige Asiatiese sameswering. [JJ 48.3] Want die mense het onthou dat Cornelius hierdie nuwe koning van die Judeërs onder sy beskerming geneem het. [JJ 48.5] Cirénius moes daarom Cornelius aan `n streng ondersoek onderwerp - andersins word die berig onvermydelik aan die keiser versend! [JJ 48.13] Het u daarvolgens gehandel? - My broer Cornelius het daar wel na gehandel! Hy het homself van die sogenaamde nuwe koning van die Judeërs onmiddellik Heer gemaak, [JJ 50.11] Hy het egter gemeen dat Cornelius, die gesin wat deur die Perse teenoor hom (Herodus) verdag gemaak is, êrens onder die volk wou verberg om hom sy leenheerskapstroon te betwis, omdat hy goed weet, dat u broer geen vriend van hom is nie. [JJ 50.12] Daarom het hy ook sy toevlug tot hierdie eksentrieke wreedheid gewend, om daardeur veeleer die plan van Cornelius te verydel as om hierdie nuwe Koning in die hande te kry. [JJ 50.27] ”Goed,” het Cirénius gesê, ”Ek skenk jou in die naam van die keiser weliswaar jou lewe, maar in jou amp sal ek jou nie weer terugplaas nie, totdat jou siel genees is van `n ernstige siekte! By my hier word jy versorg, jou funksie word voorlopig deur my broer Cornelius vervul; want weet, ek vertrou jou nie meer nie! Daarom bly jy hier, totdat jy gesond is!” [JJ 57.2] Toe almal dus weggegaan het, het Cirénius vir Maronius so te sê eers goed ‘ad cordam’* gehou. *(aan die tand gevoel; ondervra.) [JJ 259.7] Maar om egter nogtans in die nabyheid van hierdie eiendom te kon lewe, het sy `n aangrensende(naburige) akker daarby gekoop waarop sy `n baie mooi huis laat bou het, waarin sy met haar dienspersoneel gewoon het en waar sy ook dikwels deur Cornelius besoek is. [JJ 259.8] En dit het juis so gebeur dat Cornelius die dag op die terugtog van `n diensreis Salóme besoek het, toe Josef weer na Nasaret teruggekom het. [JJ 259.10] Hierdie mooi aand het Salóme met Cornelius na die dakstoep van haar mooi huis aangetrek, wat taamlik naby aan die hoofweg geleë was en juis na die ooste `n uitsig gehad het op die hoewe van Josef op `n afstand van ongeveer sewentig vaam*. * (Klafter = vaam; ongeveer 1,8 m; HAT, Perskor, 1994, bl. 1142) [JJ 259.11] Beide het dikwels na die vroeëre woning van die verhewe gesin gekyk en Cornelius het meer as een keer aan Salóme gesê: |
![]() ![]() ![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |