Help

jakob-lorber.cc

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Resultate 40 - 60 van 203

[JJ 259.14] Salóme het daarenteen gesê: “Ja vriend Cornelius! Ook ek kan nie verstaan hoe ek by die grootheid van daardie gebeurtenis nog aan die lewe kon gebly het nie.

[JJ 259.20] En Cornelius het gesê: “Ja, jy het gelyk, dit sou ook vir my die mees verhewe gebeurtenis wees!

[JJ 259.24] het Cornelius op `n afstand van ongeveer tweehonderd vaam `n stoet en `n klein karavaan opgemerk en hy het aan Salóme gesê:

[JJ 259.29] En Cornelius het geantwoord: “Waarlik, dan sou dit met my ook sleg gaan! Maar sien, die karavaan hou stil, en ek sien iemand van hulle reëlreg op ons afkom! Kom, laat ons sien wie hy is!”

[JJ 260.2] En Cornelius het geantwoord: “My vriend, kyk daarheen, dan sal jy die stadsmure maklik aanskou!

[JJ 260.16] Nou het Salóme en Cornelius gevra watter geselskap dit was en of mens hulle wel kon vertrou.

[JJ 261.1] Salóme en Cornelius het diep daaroor nagedink, wie hierdie geselskap uit Egipte tog wel sou mag wees.

[JJ 261.2] Cornelius het gesê: “Hierdie vier man, wat nog nie so oud skyn te wees nie, het volgens my waarneming `n sterk ooreenkoms met die seuns van daardie wonderlike man met wie ons albei in Betlehem te make gehad het.

[JJ 261.13] Toe alles in gereedheid was, het Cornelius aan Salóme gesê:

[JJ 261.16] Toe hulle daar aangekom het, het Cornelius aan Salóme gesê:

[JJ 261.19] Toe het Salóme se oë groot geword en in daardie rigting getuur en geleidelik herken wat Cornelius aan haar gewys het.

[JJ 261.20] Maar nou was dit dan ook te veel vir Salóme! Sy het inmekaargesak en flou geword en Cornelius het moeite gehad om sy metgesellin weer op die voete te help.

[JJ 262.1] Toe Salóme herstel het van haar floute van verrukking, het sy aan Cornelius gesê: “O vriend, dit is te veel op een keer vir `n swak mens!

[JJ 262.3] Cornelius het gesê: “Weet jy wat, as jy te swak voel, laat my dan namens jou gaan om die gesin te laat weet wat jy vir hulle gedoen het!

[JJ 262.5] Toe Salóme dit van Cornelius gehoor het, het sy gesê:

[JJ 262.8] En Cornelius het die woord gevoer en gesê: “God, die Heer van Israel is met julle, soos ook met my en met my metgesellin Salóme!

[JJ 262.11] Toe Josef dit van Cornelius gehoor het, het hy opgestaan en hom gevra:

[JJ 262.14] En Cornelius het gesê: “Mees verhewe grysaard! Kyk, ek is die landvoog van Jerusalem

[JJ 262.15] en my naam is Cornelius. Ek is dieselfde een wat in Betlehem `n klein vriendediens aan u bewys het.

[JJ 262.22] Daarop het hy Cornelius en Salóme omhels, waarna hy dadelik met hulle saamgegaan het na sy hoewe.

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Mobiele weergawe Kommentaar