![]() ![]() ![]() ![]() | Resultate 60 - 80 van 203 |
[JJ 263.1] Die dienspersoneel van Salóme en die gevolg van Cornelius, en Salóme en Cornelius self, het gehelp met die oorbring van al Josef se bagasie. [JJ 263.17] Toe Hy so heel opgewek op Maria se skoot regop gaan sit het, het Hy baie liefdevol na Salóme en na Cornelius gekyk en gesê: [JJ 263.18] “O Salóme en jy ook, My Cornelius! Kyk, Ek het geslaap, maar julle groot liefde het My wakker gemaak! [JJ 264.9] Op die drumpel het Cornelius hulle ingewag en hulle baie hartlik verwelkom. [JJ 264.10] En Josef was baie verheug, toe hy nou in die sonlig sy vriend Cornelius nou weer volkome herken het. [JJ 265.1] Na die ontbyt het Josef met Cornelius oor koning Archeláüs gepraat en noukeurig gevra watter soort man hy was en hoe hy regeer. [JJ 265.2] En Cornelius het aan Josef gesê: “Mees verhewe man en vriend! As ek en my broer Cirénius hom nie in toom sou hou nie, dan sou hy nog tien maal wreder wees as wat sy vader was. [JJ 265.15] Toe Josef dit van Cornelius gehoor het, het hy weer baie opgewek, vrolik en rustig geword. [JJ 265.16] Cornelius het egter die vyf meisies van Cirénius en Eudokia ontdek, wat vir hom baie bekend voorgekom het, maar wat hy ewenwel nie hier herken het nie. [JJ 265.19] Toe Cornelius op hierdie manier verneem het hoe mensliewend en hoe baie onbaatsugtig Josef homself teenoor sy broer Cirénius gedra het, het hy geen woorde meer gehad nie. [JJ 266.1] Hierna het Cornelius aan Josef gevra of Cirénius wel in kennis gestel was daarvan dat Josef naamlik Egipte verlaat het. [JJ 266.7] Toe Cornelius dit van Josef gehoor het, het hy gesê: [JJ 266.11] Josef het egter aan Cornelius gevra hoe so `n geheime manier van skryf dan wel moontlik sou wees. [JJ 266.12] En Cornelius het gesê: “O mees verhewe vriend! Niks is makliker as dit nie. [JJ 266.22] Daarop het Cornelius hom tot Eudokia gewend en met haar gedagtes oor verskillende dinge gewissel. [JJ 267.1] Nadat Cornelius ook met Eudokia voldoende alles bespreek het wat hy gedink het hy moes weet [JJ 267.15] En Cornelius het gesê: “Daarin het jy wel gelyk, maar juis daarom is dié wonder vir my niks nuuts nie. [JJ 267.18] Nou het die Kindjie Self na Cornelius toe gekom en aan hom gesê: [JJ 267.19] “Cornelius, wees tevrede met die las wat Ek op jou skouers gelaai het, [JJ 267.23] Toe Cornelius dit verneem het, het hy geen vrae meer gestel nie en het toe spoedig sy bagasie vir vertrek laat gereedmaak. |
![]() ![]() ![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |