![]() ![]() ![]() ![]() | Resultate 80 - 100 van 203 |
[JJ 268.3] Toe Cornelius klaar was met hierdie werk, het hy sy griffel geneem en onder die bordjie op die deur in die Romeinse taal geskryf: [JJ 268.4] Tabulam hanc libertatis Romanae secundum judicum Caesaris Augusti suamque voluntatem affigit Cornelius Archidux Hierosolymae in plena potestate urbis Romae. (Hierdie Romeinse vrystellingsbrief het Cornelius, owerste van Jerusalem, op grond van die uitspraak en wil van keiser Augustus, met volmag van die stad Rome hier vasgeheg). [JJ 268.5] Toe Cornelius ook met hierdie inskrif klaar was, het hy aan Josef gesê: [JJ 268.10] Josef het in sy hart God die Heer vir soveel barmhartigheid gedank en Cornelius verskeie kere geseën. [JJ 268.11] Ook die Kindjie het na Cornelius toe gekom en aan hom gesê: [JJ 268.19] Nou het Cornelius die Kindjie opgetel en Hom ge kus en hy het geglimlag oor so `n merkwaardige belofte van die Kindjie; [JJ 268.21] En die Kindjie het gesê: “Jy sal dit eers verstaan as My Gees oor jou sal kom!” Hierna het die Kindjie weer na sy Jakob toe gehardloop. Cornelius het hom voorberei om te vertrek en Josef het begin om in die huis alles volgens sy behoeftes te orden. [JJ 279.3] En ook met Cornelius het dit nie veel beter gegaan nie; [JJ 298.7] Daar aangekom, het Josef hom onmiddellik na die landvoog Cornelius begewe, wat toe nog in Jerusalem die land bestuur het. [JJ 298.8] Josef het aan Cornelius, wat hom buitengewoon vriendelik tegemoetgekom het, vertel wat hom oorgekom het. [JJ 298.9] Cornelius het aan Josef dadelik `n Romeinse wag saamgegee, met wie Josef alle huise mag deursoek het. [JJ 298.11] Toe het beide uitermate bang geword. Diep bedroef het hulle aan Cornelius sy wag teruggegee, en het hulle nie deur hom laat vertroos nie. [JJ 298.12] Maar omdat dit alreeds taamlik laat in die aand was, wou Cornelius hulle by hom hou. [JJ 298.14] Toe het Cornelius Josef met Maria na die tempel laat gaan. Lukas. 2:46: En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra. Lukas. 2:47: En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde. [JJ 298.24] Beide het hierdie woorde nie verstaan nie; Lukas. 2:51: En Hy het saam met hulle gegaan en in Nasaret gekom,. En Hy was hulle onderdanig. aEn sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar. Maar Jesus het hulle dadelik gewillig saam na die huis gevolg nadat Hy eers met hulle by Cornelius oornag het. ). [RB 1.149.9] Miklosch vra egter verder: "Omdat jy geen antwoord vind nie, moet ek iets makliker vir jou soek. By watter geleentheid het Christus dan die seremonie, die ryk versierde gewade die stola, (Romeinse versierde gewaad) die corporale (hostiedoek), rooi kouse, die waardevolle herderstaf (vir sover ek weet, het Hy selfs die apostels verbied om `n stok by hulle te hê), die pouslike tiara (kroon) en die duur kardinaalshoede voorgeskrywe? `n Antwoord graag! Jy is alweer sprakeloos! Wel. Ek sal met nog iets makliker kom. [GJE 3.105.4] Die insek, wat vroeër geen naam gehad het nie, was toe ook na hierdie insekverdrywende middel Scoro = bas, pi of pie = drink, on = hy. [GJE 3.120.12] Ek sê: "Doen wat julle wil! Julle moet julle egter goed voorberei op die dag van môre, want dit sal `n hete dag word. - (Ek wend My tot Cyrenius: ) Môre sal ook jou broer Cornelius en kaptein Faustus hierheen kom om te sien wat in hierdie omgewing mag gebeur het. Hulle verwag nie dat jy hier is nie, en nog minder dat Ek My hier ophou. Maar daar moet nogtans voorsorg getref word dat hulle met hul gevolg hier gehuisves kan word. In die stad sal hierdie keer geen woning te vinde wees nie, want die vuur sal die stad erg beskadig, omdat daar by hierdie tempel- en sinagoge-afbrandaangeleentheid, benewens die tempels en sinagoges, ook sommige ander geboue en burgerlike woonhuise erg beskadig sal word. Derhalwe moet ons môre ons gedagtes bymekaar hou en dit is dus nodig dat ons ons aan alle kante daarop moet voorberei. Maar wie moeg is, die slaap; Ek moet egter waak en bid!" [GJE 3.127.1] Dan swyg Mathael en dink in stilte na oor wat Jarah gesê het, en Helena en Ouran staar, in opperste verbasing, sonder om een woord te sê na Jarah; maar Jarah kyk na die nog fel brandende stad en wag met groot verlange op My terugkoms. Dit is nou volkome stil op die berg, slegs in die huis van Markus is mense bedrywig vir die aangekondigde gaste, naamlik vir Cornelius en Faustus, en die oggend word altyd ligter. [GJE 3.137.3] Mathael sê: "Dit sal nie baat nie, want dan kan hy sê: 'Die gesonde menseverstand eis egter ook dat `n wet eers gegee en bekragtig moet wees, vóórdat `n mens iemand aan die hand daarvan kan veroordeel.' Wat kan jy daarteen inbring? Ons moet die saak uitsonderlik goed oordink, voor ons vanuit menslike kant iets teen hierdie kêrels kan uitrig! Cornelius, Festus, Kisjonah uit Kis en `n sekere Philopold uit dieselfde streek kan binnekort hier wees, hulle sal ons seker baie goed van diens kan wees! Ek verheug my baie oor hul koms!" |
![]() ![]() ![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |