Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

Dit was die gebruik en voorgeskrewe reël in die hele ryk van die Jode, dat hulle hul kinders, wanneer hulle die twaalfde lewensjaar bereik het, na Jerusalem moes bring, waar hulle in die Tempel deur die ouderlinge, fariseërs en skrifgeleerdes oor alles, wat hulle tot op die’ ouderdom in besonder met betrekking tot die leerstellings van God en die profete hul eie gemaak het, ondervra sou word. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 1

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar