Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

Maar soms het dit ook gebeur, dat seuns van besonder baie gees en talent teenvrae aan die eksaminatore gerig het en ‘n verduideliking oor dit en dat uit die profete verwag het. By sulke geleenthede was daar onder die eksaminatore gewoonlik mismoedige en ergerlike gesigte te sien; want die eksaminatore was selde met die skrif en die profete meer vertroud as deesdae die baie skraal opgeleide Abc-onderwysers. Hulle het net dit geweet, waaroor hulle vrae gevra het. Verder as dit het dit gewoonlik maar donker gelyk. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 11

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar