Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

5. Die eksamen van die seuns en nog meer die van die meisies was van korte duur. Daar was enkele hoofvrae wat altyd gevra was, wat elke Jood al lankal uit die kop geken het.

6. Die antwoord op die bekende vrae is vir die kinders deurgaans ingehamer, en die eksaminator het skaars die vraag gevra, dan was die getoetste knaap ook reeds klaar met die antwoord.

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar