Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

Meer as tien vrae het niemand gekry nie, en dit is daarom maklik begryplik, dat die eksamen van ‘n seun skaars langer as ‘n minuut geduur het. In besonder wanneer hy die eerste vraag baie goed en volledig geantwoord het, was hy meestal van die res vrygestel. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 7

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar