Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die drie Dae in die Tempel

Maar die bogenoemde vraag was uit Jesaias, Hoofstuk 7, vers 14 en 15 en 16 geneem, en die verse lui soos volg: “So sal die Here Self vir julle ‘n teken gee: Sien, ‘n maagd is swanger en sal ‘n seun voortbring, wat sy Emanuel sal noem. Botter en heuning sal hy eet, dat hy weet om die bose te verwerp en die goeie te kies. Maar voordat die knaap leer om die bose te verwerp en die goeie te kies, sal die land, waarvoor jy gril, deur sy twee konings verlate wees.” – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 2, Paragraaf 7

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar