Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 204 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

3. Die waarheid sal steeds net bedek aan die mense van hierdie aarde gegee moet word; want onbedek sou die mense haar net so min kan verdra as wat jy die lig van die middagson met oop oë kan verdra. Die mense moet leer dink, vervolgens gaan soek en self vind. En as `n mens die innerlike lig van die lewe nie self gevind het nie, help duisend leraars hom nie en maak dit vir hom uiteindelik niks saak of hy die lig as duisternis of die duisternis as lig beskou nie.

Hoofstuk 204 Mobiele weergawe Kommentaar