Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Ja, Ek het dit wel van ewigheid af ingesien en het derhalwe vir die mens reeds sedert sy eerste bestaan toe hy van My geskei het tot My werklike aankoms deur baie duisende sieners, wat gedurende die geveg nie die lig verloor het nie, juis hierdie My aankoms laat voorspel en ook die manier en selfs die plek en die tyd van My aankoms getrou laat aantoon, en tydens My werklike aankoms het Ek groot tekens laat gebeur en het ‘n man opgewek, waarin ‘n hoë oergees woning geneem het, dat hy vir die blindes My aankoms en volle teenwoordigheid op aarde sal verkondig. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 25

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar