Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Na hierdie noodsaaklike vooraf herinnering volg nou die verduideliking; Ek wil net nog dit daarby voeg en sê, dat hier net die innerlike, siels-geestelike betekenis verstaan moet word, maar nie ook die mees innerlike, reinste hemelse betekenis nie. Hierdie is te heilig en kan vir die wêreld net vir hulle op ‘n onskadelike manier gegee word, wat dit deur hulle lewenswandel volgens die woord van die Evangelie soek. Maar die bloot innerlike, siels-geestelike betekenis kan maklik gevind word, soms reeds deur die korrekte tyd aangepasde ooreenkomstige vertaling, wat binnekort tydens die verduideliking van die eerste vers duidelik sal word. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 4

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar