Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 195 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Maar Kisjonah was met sy verwondering nog lank nie kla nie en wou nog vir My vra, hoe so iets tog moontlik kon wees, toe het die jongeling vars voor hom gestaan en met ‘n glimlag gesê: “Nou, jy dink nog daaroor hoe so iets moontlik kon wees, en sien, ek is reeds met alles klaar! Wat selfs jou skrywers, aangesien dit vandag ‘n sterk verkoopsdag was, ten spyte van al hulle fluksheid nie kon vermag om dit na die rekeningboeke oor te dra nie, het ek vir hulle vinnig gehelp - sodanig dat hulle nou heeltemal vry en werkloos is!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 195, Paragraaf 12

Hoofstuk 195 Mobiele weergawe Kommentaar