Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 195 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Daardie twee was, toe hulle My gesien het, van innerlike blydskap deur en deur aangegryp, en kon geen woord oor hulle lippe bring nie; hulle het hulle hande wat van diepste ontroering en blydskap gebewe het op hulle bors geplaas en het vir My dus met al die liefde van hulle harte gegroet. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 195, Paragraaf 3

Hoofstuk 195 Mobiele weergawe Kommentaar