Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 196 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Toe Kisjonah na alles gekyk het, is hy oorbluf van innerlike verwondering en sê na ‘n rukkie: “O God, o God, Jy my Jesus, Jy my ewige liefde! Indien dit so aanhou, sal vandag nog al my huise uitmekaar loop en al die hout en klip daarin sal lewendig word!” - Deur hom aan die jongeling te wend: “Jy my teer jong man of engel, of wat jy ook al mag wees, verduidelik tog net ‘n bietjie vir my, hoe dit vir jou moontlik is!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 196, Paragraaf 13

Hoofstuk 196 Mobiele weergawe Kommentaar