Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 196 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê Ek: “Vra eers waar jou vrou en dogters is! Waar hulle is, daar is ook die goeie Maria met die dogters van Josef, wat My aardse pleegvader was. Hulle is nou met mekaar voluit besig, sodat hulle vandag nog alles kan bekyk, waarvoor hulle natuurlik ook môre, oormôre en nog langer tyd sou hê! Ons jong en flukse dienaar sal hulle wel almal hiernatoe bring, en jy hoef jou nie oor hulle te bekommer nie!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 196, Paragraaf 18

Hoofstuk 196 Mobiele weergawe Kommentaar