Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 197 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Hulle wat ten spyte van hulle dinkery en bepeinsing met die gelykenis van die onkruid op die akker nie kon klaar kom nie, het op die heuwel na My toe gekom en het vir My gevra, dat Ek vir hulle die gelykenis van die saaier, wat goeie saad gesaai het en daarna in die middel van sy koring onkruid op sy rein akker gevind het, moet uitlê en beter verduidelik. {mt.13,36*} – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 197, Paragraaf 10

Hoofstuk 197 Mobiele weergawe Kommentaar