Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 197 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Maar Ek het vir hulle gesê: “Het julle nie gehoor wat Kisjonah op hier heuwel vir My as nagedagtenis wil oprig nie, en wat Ek vir hom gesê het, hoe dit met sulke inrigtings van die kant van die wêreld sal gaan nie? Sien, dit het betrekking op die goeie akker, wat met rein koring besaai was en later nogtans ‘n groot hoeveelheid onkruid onder die koring laat opskiet het! Sien, dit is wat die gelykenis sê: – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 197, Paragraaf 11

Hoofstuk 197 Mobiele weergawe Kommentaar