Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 197 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Almal het hierdie voorstel verwelkom, en ons het van die tafels af opgestaan en het na buite gegaan, naamlik na die heuwel wat by die twintig vame hoog was en wat net buite die groot tuin ongeveer dertig treë vanaf die meer ‘n sagte helling gehad het. Kisjonah het natuurlik die opmerking gemaak, dat daardie heuwel wel ‘n baie mooi uitsig oor die hele meer bied, maar die onaangename eienskap besit, dat dit deur ‘n massa van slange en adders, waarskynlik as gevolg van die nabyheid van die meer, bewoon word. Hy het wel alles al probeer om die gespuis te verdryf, maar dit het nog nooit iets gehelp nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 197, Paragraaf 2

Hoofstuk 197 Mobiele weergawe Kommentaar