Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 197 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê Ek: “Dit gebeur so, dat jy die Seun van God se heerlikheid in groot volheid moet aanskou en moet erken! Gee dus nou mooi aandag! Ek sal nou vir hierdie diere gebied, om hierdie oord vir alle tye van die tye te verlaat, en, vir solank ‘n afstammeling van jou hierdie tuin en heuwel sal bewoon, nie meer hier sal intrek nie; en jy sal sien, hoe ook hierdie stompsinnige ongediertes aan My stem gehoorsaam moet wees!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 197, Paragraaf 7

Hoofstuk 197 Mobiele weergawe Kommentaar