Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 197 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Ons het dan ongesteurd op die heuwel geklim en omdat die gras van die dou reeds ‘n bietjie nat geword het, het Kisjonah vinnig ‘n groot aantal tapyte laat kom wat byna die hele heuwel bedek het, waarby die jongeling weer vir hom ‘n gepasde vinnige diens gelewer het. Ons het nou op die sagte tapyte wat die heuwel bedek het, gaan sit. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 197, Paragraaf 9

Hoofstuk 197 Mobiele weergawe Kommentaar