Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 198 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

(Die Here) “Moet nooit iemand iets belowe, wat julle nie kan hou nie of - nog slegter - vanuit sekere redes nie wil nakom nie, indien julle werklik God se kinders wil word; waarlik, Ek sê vir julle, die ergste is ‘n belofte, wat nie nagekom word nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 198, Paragraaf 1

Hoofstuk 198 Mobiele weergawe Kommentaar