Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 199 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Sê Ek: “Daar het jy heeltemal reg en regverdig gepraat, behalwe vir ‘n kleinigheid, en dit bestaan daarin, dat ‘n ware skrifgeleerde, dit wil sê vir die hemelryk geleerde, nogtans moet wees soos ‘n wyse huisvader, wat ou en nuwe dinge uit die skat en voorraad van sy huis vir sy gaste opdis en dit vir hulle aanbied om te geniet. Of moet ‘n mens, wanneer die pype met nuwe wyn gevul word, die goeie ou wyn weggooi, of moet ‘n mens die ou koring weggooi, wanneer daar nuwe koring na die skure gebring word?! Daarom moet ‘n ware, tot die hemelryk skrifgeleerde die ou skrif net soos hierdie My nuwe woord ken en daarvolgens handel!” {mt.13,52} – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 199, Paragraaf 11

Hoofstuk 199 Mobiele weergawe Kommentaar