Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 199 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

En Ahab het bygevoeg: “Ek verstaan onder die vrot en siek visse hoofsaaklik die fariseërs en al die daadlose skrifgeleerdes, wat herhaaldelik hulle ou gemors te koop aanbied en alle natuur en sy vrugbaarheid prys, maar alles verag en vervolg, wat die nog so glansvolle teenwoordigheid bied! Dit sal dan tog ook vrot en siek visse wees? Wat beteken dit, om ‘n fariseër en skrifgeleerde in die brein te wees en vir jouself as hemelhoog beter beskou as daar die ander mense is, en boonop nog van die beter broeders en susters offers en belastings invorder, maar terselfdertyd ‘n hol of klipharde, gevoellose hart te hê?! {mt.13,48} – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 199, Paragraaf 7

Hoofstuk 199 Mobiele weergawe Kommentaar