Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Die man wat by die Jordaan boete gepreek het en die bekeerdes met water gedoop het, het Johannes geheet. In daardie man het die gees van die Profeet Elia gewoon, en was juis dieselfde engelsgees, wat vir Luzifer in die oerbegin oorwin het en later op die bekende berg om die liggaam van Moses met juis dieselfde Luzifer geveg het (d.w.s. die Aartsengel Michael). – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 1

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar