Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

In sodanige lewe het hulle ook gevind, dat hulle daardeur noodwendig nie net My skepsels, soos wat dit uit hulle lae lewensgevoel na vore kom, is nie, maar, omdat hulle Myself, wat net deur My wilsmag vry buite Myself uitgeplaas was, in hulle berg, onfeilbaar My hoogs eie kinders is, aangesien hulle lig (hulle geloof) gelykstaande is aan My hoogs eie oerlig en derhalwe in hulleself die volle mag en krag het, wat in Myself is, en vanuit sodanige mag ook die volste reg het, om nie net My kind genoem te word nie, maar dit ook in alle volheid is! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 10

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar