Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Want die geloof is juis daardie lig, en My naam, aan wie die magtige strale van hierdie lig gerig is, is die krag en die mag en die eintlike wese van My oerbestaan, waardeur elkeen in homself die volregtelike en volgeldige kindskap van God bewerkstellig. Daarom dit dan ook in die 12de vers sê, dat almal, wat vir My aanneem en aan My naam sal glo, die mag in hulle sal hê, om volregtelik ‘kinders van God’ genoem te word! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 11

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar