Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 200 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Ons wil vir Jou alles as ‘n offer bring en wil vir Jou liefdes onthalwe so armsalig lewe soos dit net altyd moontlik is; maar vir solank ons op hierdie aarde moet lewe, moet Jy vir ons ‘n plekkie op hierdie aarde gun; want onder ‘n klomp wolwe, hiënas en bere kan ‘n mens, indien jy nie self ‘n wilde dier is nie, nie lewe nie en nog minder om vir Jou, o Here, na te volg nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 200, Paragraaf 17

Hoofstuk 200 Mobiele weergawe Kommentaar