Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 200 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1

Wat is nou die Godsdiens op Garizim, ja selfs in die tempel in Jerusalem anders as ‘n suiwer Satansdiens?! Ek weet dit uit Jou mond, waar Jy die Here Self is, hoe God, wat in alle volheid liggaamlik in Jou woon, vereer en geloof wil word. Maar kyk nou daarenteen vir die diens op Garizim, en Jy het die mees ware en egste Satansdiens; want daar word in alle erns, wat selfs Jou heilige engel nie in die geringste stry nie, in volle maat vir die Satan wierook toegeswaai. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 1, Hoofstuk 200, Paragraaf 8

Hoofstuk 200 Mobiele weergawe Kommentaar