Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 166 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

17. Nou sal U met U natuurlike gesonde verstand al goed insien en begryp dat U, in U posisie as timmerman in Galilea, ondanks al U wysheid aangaande die Skrif nie as koning van die ere gesien kan word nie, selfs nie eers as `n profeet nie, omdat daar immers uitdruklik geskryf staan dat daar uit Galilea nooit `n profeet sal opstaan nie!

Hoofstuk 166 Mobiele weergawe Kommentaar