Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 169 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

12. Met die versorging van `n pasgebore kind deur sy ouers gedurende één, twee of drie jaar sou ek nog genoeë kan neem, maar gereeld meer as twaalf, ja soms meer as twintig jaar, totdat die kind deur alle sorg van sy ouers sover gebring is dat hy ten slotte self in die wêreld vooruit kan kom, is egter te veel en ook te dom, en dit doen die skeppende eienskap van die werksame natuurkragte absoluut geen eer aan nie, maar in alle opsigte die teendeel.

Hoofstuk 169 Mobiele weergawe Kommentaar