Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 170 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

1. Ek sê: “Ja, My beste opperstadsregter! As wêreldse regter het jy baie goed gespreek, en elkeen wat, soos jy, net van wêreldse dinge verstand het, kan hierdie dinge ook maar net so sien! Maar desondanks verkeer jy, wat die lewe van die mense en alle ander skepsele betref, in `n ongelooflik ernstige dwaling.

Hoofstuk 170 Mobiele weergawe Kommentaar