Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 182 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

17. Daarteen moes dan weer vele honderdduisende na die kuste van die see gaan en daar hul slegte en ongesonde voeding uithaal. Daardeur word die skeepsvaart uitgevind, en die mense vaar wyd en syd langs die oewers van die see en jag stoutmoedig op die skatte en rykdomme wat die see in haar verberg; en so lewe daar hede ten dae baie groot volkere by en van die see, wat gladnie by die eerste mense op aarde die geval was nie.

Hoofstuk 182 Mobiele weergawe Kommentaar