Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 183 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

2. Kyk maar net na die son, wat tog sekerlik die grootste weldoenster van die aarde en alle skepsele is; want deur haar lig en warmte kom alles opnuut tot lewe en groei en word sterk. Die planteryk spruit as te ware nuut uit die bodem van die aarde, sit vrug binne die orde van elke soort, in die bome raak die sapstroom aan die gang, hulle kry knoppe, blare, bloeisels, en daarna volg die geleidelik aan rypwordende vrug.

Hoofstuk 183 Mobiele weergawe Kommentaar