Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 204 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

2. Daarop sê Ek: “Julle kudde sou wel op netso wonderbaarlike wyse vermeerder kan word, maar dit sou vir die mense nog opvallender wees as al die ander; want iedereen, wat nou tien skape op die weiding het, sou baie groot oë opsit as sy herder in plaas van tien skape daar opeens duisend huistoe sou bring, wat die eienaar van die skape nie eers sou kan onderhou nie, omdat sy skaapstal hoogstens ruimte vir twintig skape het. Probeer dus `n aansienlik aantal skape en ander diere te koop; oor twee jaar, gereken vanaf nou, sal hulle hul wel op `n goeie manier vermeerder! As julle die graan geoes het, sal julle dit maklik kan bewaar - want daarvoor het julle ruimte genoeg; maar met die hou van huisdiere sou dit julle sleg geluk - en daarom laat ons dit soos dit is!

Hoofstuk 204 Mobiele weergawe Kommentaar