Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 208 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

13. Ek sê: “Kyk, beste vriend, hierdie leerlinge van My is al so lank by My en het dergelike buitengewone voedselvermeerderings al herhaalde male gesien; maar hulle is Judeërs, en geeneen van hulle het ook maar één keer op die idee gekom om My spesiaal daarna te vra nie! En hulle het dit nie vir My gevra nie, omdat hulle in hul nog veelvuldige egte Judese blindheid geen verskil kon ontdek het tussen die een of die ander wonderwerk wat Ek gedoen het nie; maar julle skerpsinnige Romeine het by My wonders `n egte verskil ontdek, wat vir die skerpte van julle verstand werd is om verder genoem te word.”

Hoofstuk 208 Mobiele weergawe Kommentaar