Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 208 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

9. Want ek het so gedink: U hoef dit maar te dink en daarna met U wil te sê: “Daar is dit!”, en dan is dit wat U deur U wil al heeltemal voltooid tot bestaan geroep het, al daar; want dit het U destyds immers ook moes doen, toe U die hele aarde vanuit Uself tot bestaan geroep het en met haar geleidelik aan ook alles wat daarin, daarop en daarbo is. En toe alles wat U op aarde wou gehad het, klaar en voltooid bestaan het, was dit vir U netso maklik om in alle plant, diere en mense die vermoë tot voortplanting en vermeerdering te lê, volgens die soort van U tot lewe gebringde skepsele.

Hoofstuk 208 Mobiele weergawe Kommentaar