Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 213 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

3. Of ons met daardie werk, in die besonder by die verskeurende ongediertes van die woestyn, heelhuids sou weggekom het, kan nie met sekerheid aangeneem word nie. U wil is natuurlik die Heer oor alles, en as ons dit ooreenkomstig U wil ook letterlik sou doen, sou ons van die woestheid en woede van die diere stellig minder te vrese hê as van die hoogmoed en die eiebelang van die wêreldse mense; maar met die taal wat ook vir sulke skepsele verstaanbaar sou moet wees, sou dit met ons duidelik baie sleg afgaan!

Hoofstuk 213 Mobiele weergawe Kommentaar