Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 213 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

8. As die mens dit nou tot stand sal kan bring, wil dit dan nie soveel sê as: My evangelie is aan alle skepsele verkondig nie? Want as jy met My mag in jou `n leeu, `n tier of `n beer kan beveel om weg te gaan na waar sy plek is - soos wat jy My al verskillende kere sien doen het – sal dit vir jou daarby tog duidelik wees dat My woord en wil deur alle skepsele begryp word.

Hoofstuk 213 Mobiele weergawe Kommentaar