Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 215 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

18. Maar onder die latere konings, veral toe die ryk onder meer konings verdeel was, het dit nog veel erger daaraan toegegaan as onder die Rigters. En toe dit uiteindelik al te sleg begin te gaan het, het daar ook niks anders oorgebly as om alle Judeërs en ook vele naburige volkere, met wie die Judeërs voortdurend in rusie gelewe het, aan die verenigde mag van Rome oor te gee nie, omdat Rome in wêreldse opsig die beste, mees wyse en doelmatigste wette gehad het. En kyk, toe kom daar onder die Judeërs, asook onder hul naburige volkere dadelik volkome rus en orde!

Hoofstuk 215 Mobiele weergawe Kommentaar